Daar word ook jaarliks 'n kategesekamp aangebied. Dit is baie opwindend en ook een van die jaarlikse hoogtepunte.