By die Peuterhoekie:
- word daar omgesien na klein kindertjies (6
maande tot 3 jaar)
tydens die 8:00 en 10:00 erediens, sodat hul ouers geleentheid kan kry om die erediens by te woon
Kom skryf jou peuter in!
LOKAAL: PARADYS (reg langsaan die kombuis aan die sykant van die grootsaal)
Ons benodig asseblief nog mammas wat
wil help
om om te sien na die peuters - net een keer per maand! As daar genoeg vrywilligers
is, sal die diensbeurte selfs nog minder wees!
|