Ons Kerk
Dagboek & Nuus
Jeug
Naskoolse lidmate
Geestelike Groei
Versorging
Aanbidding
Getuienis
Projek Prisma
Bedieninge
Preke
Kontak Ons
Tuisblad
Verlede-Hede-Toekoms
Ligging
Leraars
Eredienste | Doop | Nagmaal
Nuwe Lidmate - Intrekkers
Belydenisskrifte | Formuliere
Kerkkantoor
Dagboek
Afkondigings
Weltenuus
WelteWoord
Peuterhoekie
Kleuterkerk
KIX Kerk
Junior Kategese
Senior Kategese
Jeuguitreike
G5 - 18 tot ??
Stof tot nadenke
Toerusting - Kursusse en Werkswinkels
Persoonlike Getuienisse
Kleingroepe
Aksie Omgee
Helpmekaar
Barnabas
Silwerhoekie
Huishulpklas
Blouhuis
Huis Erasmus
Jan Hofmeyer
Zandspruit
Noodspens
Cosmo City
Weltesemble
Koor
Band
Blommebediening
Verwelkoming
Parkering
Erediens-dienste
Elektroniese dienste
Drama aanbiedinge
MES
Mosambiek
België
Operasie Mobilisasie
Behoeftes & Voordele
Nuus
Fondsinsameling
Vrae & Antwoorde
Kerkraad
Gemeentebestuur
Beplanningskommissie
Barmhartigheid
Gestuurde Gemeentes
Eiendomskommissie
Finansiële Kommissie
Ekumeniese Eredienste
Aanbiddingskommissie
Diensbaarheidskommissie
Dagboek
Fondsinsameling
SMS Boodskap
Gebedsversoeke
Projek Prisma
Dringende hulp benodig
Kursusse
Brandpunt
Interessante skakels
PARKERING
Meer oor ons...
Ons gemeente het geweldig gegroei gedurende die afgelope tyd. Dit het by tye nodig geword dat hulp verleen word met die voertuigparkering op die kerkterrein sodat dit nie nodig sal wees vir gemeentelede om in die straat te parkeer nie.
Die gemeente het onlangs, na aankoop van die aanliggende grond, 'n nuwe parkeerarea gevestig waar daar nou ruim voorsiening gemaak is vir parkering.
'n Sekuriteitswag patrolleer ook die gebied rondom die kerkterrein, insluitende die staatgebied voor die kerk. Dit word egter nie aanbeveel dat gemeentelede in die straat parkeer nie. Gemeentelede wat aktiwiteite van die kerk bywoon, kan gerus wees dat daar omgesien word na hulle voertuie op die kerkterrein.
Sodra Projek Prisma begin, sal ons genoodsaak wees om sekere areas waar daar tans parkeer word, te ontruim, aangesien daar óf bouwerk verrig sal word óf boumateriaal geplaas sal word. In sulke omstandighede mag dit weer nodig wees om die parkering te reguleer sodat ons meer effektief gebruik kan maak van die beskikbare ruimte.
Indien die parkering doeltreffend bestuur word, sal daar plek vir almal wees.
Spesiale parkeerplek is ook beskikbaar vir gestremde gemeentelede reg voor die hoofingang van die kerkgebou.
Hoe kan jy help?
Ek wil graag help om parkering te koördineer en aan te wys vir erediensgangers
Ek het 'n voorstel oor hoe ons die parkering beter kan bestuur
Naam
Epos
Selnommer
Kontakbesonderhede
Kontakpersoon
Tel
Sel
E-pos
Willie Visagie
011-4757965
0823404078
epos
"Gaan dan heen, maak dissipels van al die nasies en doop hulle in die naam van die Vader, Seun en Heilige Gees"