Ons Kerk
Dagboek & Nuus
Jeug
Naskoolse lidmate
Geestelike Groei
Versorging
Aanbidding
Getuienis
Projek Prisma
Bedieninge
Preke
Kontak Ons
Tuisblad
Verlede-Hede-Toekoms
Ligging
Leraars
Eredienste | Doop | Nagmaal
Nuwe Lidmate - Intrekkers
Belydenisskrifte | Formuliere
Kerkkantoor
Dagboek
Afkondigings
Weltenuus
WelteWoord
Peuterhoekie
Kleuterkerk
KIX Kerk
Junior Kategese
Senior Kategese
Jeuguitreike
G5 - 18 tot ??
Stof tot nadenke
Toerusting - Kursusse en Werkswinkels
Persoonlike Getuienisse
Kleingroepe
Aksie Omgee
Helpmekaar
Barnabas
Silwerhoekie
Huishulpklas
Blouhuis
Huis Erasmus
Jan Hofmeyer
Zandspruit
Noodspens
Cosmo City
Weltesemble
Koor
Band
Blommebediening
Verwelkoming
Parkering
Erediens-dienste
Elektroniese dienste
Drama aanbiedinge
MES
Mosambiek
België
Operasie Mobilisasie
Behoeftes & Voordele
Nuus
Fondsinsameling
Vrae & Antwoorde
Kerkraad
Gemeentebestuur
Beplanningskommissie
Barmhartigheid
Gestuurde Gemeentes
Eiendomskommissie
Finansiële Kommissie
Ekumeniese Eredienste
Aanbiddingskommissie
Diensbaarheidskommissie
Dagboek
Fondsinsameling
SMS Boodskap
Gebedsversoeke
Projek Prisma
Dringende hulp benodig
Kursusse
Brandpunt
Interessante skakels
AKSIE OMGEE
Meer oor ons...
Om te werk en 'n werk te hê is 'n voorreg en bitter min van ons besef hoe gelukkig ons is. Ongelukkig gebeur dit dikwels dat werknemers afgelê word deur maatskappye, tydens herstrukturering of bloot weens ander ekonomiese of politieke oorwegings.
Die verlies aan 'n werk kan geweldige negatiewe emosies en soms bitterheid tot gevolg hê. Dit is bykans onmoontlik om sulke gevoelens alleen te hanteer en diegene wat daardeur geraak word, het baie ondersteuning nodig. Omdat dit soms baie lank neem om weer 'n werk te bekom, kan dit families finansieel en geestelik ernstig raak.
Aksie Omgee:
verskaf ondersteuning aan lidmate wat hul werk verloor het; en
bedien sulke lidmate met advies, raad en ‘n netwerk om weer werk te kry.
Spesifieke behoeftes
Werk versoek deur gemeentelede
Ons het geen nuwe versoeke vir werk ontvang nie.
Werk beskikbaar
Ons het geen nuwe werksaanbiedinge ontvang nie
Hoe kan jy help?
Ek het my werk verloor en het ondersteuning nodig
Ek ken iemand wat sy werk verloor het, en wil graag hê dat Aksie Omgee ondersteuning aan so persoon bied
Ek het 'n besigheid en daar is 'n pos beskikbaar vir die regte kandidaat
By ons werk is daar nou/gaan daar binnekort 'n werk beskikbaar wees
Ek wil graag help om 'n familie wat deur werksverlies geraak is, finansieel te ondersteun
Ek het 'n voorstel om hulp op 'n ander wyse te verleen
Ek wil graag deel wees van Aksie Omgee en persoonlik my hulp en ondersteuning aanbied aan die wat dit nodig het
Naam
Epos
Selnommer
Kontakbesonderhede
Kontakpersoon
Tel
Sel
E-pos
Alda Boer
011-4755510
0832612700
epos
"Gaan dan heen, maak dissipels van al die nasies en doop hulle in die naam van die Vader, Seun en Heilige Gees"