Skip Navigation Links
Dagboek
Fondsinsameling
SMS Boodskap
Gebedsversoeke
Projek Prisma
Dringende hulp benodig
Kursusse
Brandpunt
Interessante skakels
 NOODSPENS
Meer oor die Noodspens...

Die Noodspens is 'n inisiatief waardeur mense in die gemeenskap se nood verlig word deur nie-bederfbare produkte/kruideniersware aan hulle te verskaf.

Bring asseblief enige nie-bederfbare produkte in klein maat na die kerk Sondae en plaas dit in die kos-trollie by die hoofingang van die kerk.  

Ons benodig die volgende spesifiek items om in onmiddelike nood te voorsien:

Item
Skottelgoedseep
Waspoeier
Sjampoe
Suiker
Gemengde groente
Sop
Koffie
Suiker
Aanmaak melk
Pasta
Langlewe melk

Hoe kan jy help?

 
Naam Epos Selnommer
     

 


Suksesverhale


Ons dank aan Seven Eleven in Weltevredenpark wat onlangs 'n groot hoeveelheid brood aan die gemeente geskenk het.  Dit is deur gemeentelede direk na die erediens aan behoeftige lede van die gemeenskap uitgedeel.

Kontakbesonderhede
KontakpersoonTelSelE-pos
Alda Boer011-47555100832612700 epos
"Gaan dan heen, maak dissipels van al die nasies en doop hulle in die naam van die Vader, Seun en Heilige Gees"