Skip Navigation Links
Dagboek
Fondsinsameling
SMS Boodskap
Gebedsversoeke
Projek Prisma
Dringende hulp benodig
Kursusse
Brandpunt
Interessante skakels
 PREKE



Preke is in MP3 formaat beskikbaar op die webwerf en kan hier afgelaai word. Preke is ook by die kerkkantoor verkrygbaar op CD wat direk op jou motorradio of CD-speler sal speel!

Ons sal binnekort ook 'n alternatiewe leêr beskikbaar stel vir preke wat baie kleiner sal wees en vinniger kan aflaai. Ongelukkig boet ons bietjie klankgehalte in. Die hoë kwaliteit leêr sal steeds beskikbaar wees om afgelaai te word. Preke sal hoogstens vir 30 dae beskikbaar wees waarna dit verwyder sal word om nuwes te plaas.

 
LeraarDatumTydTeksvers(e)MP3
Ds Hettie van Niekerk01-June-200819:00  .mp3
Ds Hansie Breedt01-June-200810:00Ef 6:1-6 .mp3
Ds Hansie Breedt01-June-200808:00Ef 6:1-6 .mp3
Ds Hansie Breedt25-May-200819:00Ef 5:8-14 .mp3
Ds Kobus Sandenbergh25-May-200810:00Ef 5:15-33 .mp3
Ds Kobus Sandenbergh25-May-200808:00Ef 5:15-33 .mp3
Dr Nelus Niemandt18-May-200819:00Ef 5:15 .mp3
Ds Hansie Breedt18-May-200810:00Kol 3:15 .mp3
Ds Hettie van Niekerk18-May-200808:00Ef 4:25-32 .mp3
Dr Nelus Niemandt11-May-200810:00Joh 10:7-10 en Efe 5:15 .mp3

 

Hoe kan jy help?

 
Naam Epos Selnommer
     

 


 
Kontakbesonderhede
KontakpersoonTelSelE-pos
Linda Sandenbergh011-4755510  epos
"Gaan dan heen, maak dissipels van al die nasies en doop hulle in die naam van die Vader, Seun en Heilige Gees"