Selfs al het 'n kursusreeks al begin, is jy welkom om steeds te enigertyd in te skakel.
Kursusse wat binne die volgende 2 maande aangebied word is die volgende:
Het jy onlangs 'n kursus bygewoon? Vertel ons wat het dit vir jou persoonlik beteken! Ons sal graag jou ervaringe met ander gemeentelede wil deel. Indien jy anoniem wil bly is jy welkom.