Ons Kerk
Dagboek & Nuus
Jeug
Naskoolse lidmate
Geestelike Groei
Versorging
Aanbidding
Getuienis
Projek Prisma
Bedieninge
Preke
Kontak Ons
Tuisblad
Verlede-Hede-Toekoms
Ligging
Leraars
Eredienste | Doop | Nagmaal
Nuwe Lidmate - Intrekkers
Belydenisskrifte | Formuliere
Kerkkantoor
Dagboek
Afkondigings
Weltenuus
WelteWoord
Peuterhoekie
Kleuterkerk
KIX Kerk
Junior Kategese
Senior Kategese
Jeuguitreike
G5 - 18 tot ??
Stof tot nadenke
Toerusting - Kursusse en Werkswinkels
Persoonlike Getuienisse
Kleingroepe
Aksie Omgee
Helpmekaar
Barnabas
Silwerhoekie
Huishulpklas
Blouhuis
Huis Erasmus
Jan Hofmeyer
Zandspruit
Noodspens
Cosmo City
Weltesemble
Koor
Band
Blommebediening
Verwelkoming
Parkering
Erediens-dienste
Elektroniese dienste
Drama aanbiedinge
MES
Mosambiek
België
Operasie Mobilisasie
Behoeftes & Voordele
Nuus
Fondsinsameling
Vrae & Antwoorde
Kerkraad
Gemeentebestuur
Beplanningskommissie
Barmhartigheid
Gestuurde Gemeentes
Eiendomskommissie
Finansiële Kommissie
Ekumeniese Eredienste
Aanbiddingskommissie
Diensbaarheidskommissie
Dagboek
Fondsinsameling
SMS Boodskap
Gebedsversoeke
Projek Prisma
Dringende hulp benodig
Kursusse
Brandpunt
Interessante skakels
KOOR
Meer oor ons..
Die gemeentekoor:
tree by spesiale geleenthede op. Oefening vind Donderdagaande om 18:30 in die kerk plaas.
Hoe kan jy help?
Ek wil graag deel wees van die koor wat by spesiale geleenthede sing
Naam
Epos
Selnommer
Suksesverhale
Mozart Potpourri Aand
Ter viering van Mozart se 250ste verjaardag het die Weltesemble en die kerkkore van Weltevreden, Randburg-Suid en Fairland, op 7, 8 en 9 September 2006, 'n Mozart Potpourri-aand gehou. Die pragtige musiek is gekomplimenteer deur 'n 3-gang kerslig-ete.
Die Weltesemble het die konsert met 'n verskeidenheid van instrumente begelei. Fourie Greyling en Tharien Oosthuizen het die musiek verwerk vir 'n verskeidenheid instrumente. 'n Groep soliste het saam met die gesamentlike kerkkoor opgetree. Sarie Jacobs het die koor en die Weltesemble gedirigeer.
Bekende Mozart-gunstelinge was te hoor bv. Alleluia, Laudate Dominum, Non píu Andrai en Towerfluit se "Koningin van die Nag"-aria. Ander gunstelinge wat gespeel is sluit in "You raise me up" en "Time to say goodbye".
Al die ingesamelde fondse is aan Projek Prisma geskenk.
Gemeentelede het die vertoning geweldig geniet. Baie geluk aan die Weltevreden koor en die Ensemble met die groot sukses!
Getuienis
"Ons dra die hele konsert aan Ons Hemelse Vader op wat Mozart so geseen het om hemelse musiek vir ewig vas te le, en vir ons om die gawe van musiek so te kan geniet! Mag hierdie fees van musiek tot eer van Sy Naam alleen wees!"
[Janis Myburgh]
Kontakbesonderhede
Kontakpersoon
Tel
Sel
E-pos
Christo Bezuidenhout
011-4755510
0823276575
epos
"Gaan dan heen, maak dissipels van al die nasies en doop hulle in die naam van die Vader, Seun en Heilige Gees"