Skip Navigation Links
Dagboek
Fondsinsameling
SMS Boodskap
Gebedsversoeke
Projek Prisma
Dringende hulp benodig
Kursusse
Brandpunt
Interessante skakels
 KLEINGROEPINSKAKELING
Wil jy graag by 'n Kleingroep inskakel met 'n spesifieke profiel?

Het jy die behoefte om in te skakel by 'n Kleingroep maar weet nie waar jy ander kan kontak by wie jy maklik sal kan inskakel nie? Wel, vertel ons presies waarna jy soek en ons kry vir jou 'n Kleingroep met 'n profiel soos jy graag wil hê.  As daar nog nie so 'n Kleingroep is nie, kan jy altyd 'n nuwe Kleingroep begin.


Vertel ons hoe lyk die profiel van die ideale Kleingroep waarby jy wil inskakel!
Geslag      
Ouderdomme (jy kan meerdere blokkies kies)


 
Huwelikstatus  
Kinders




 
Aktiwiteit wat hoofsaaklik beoefen sal word



 
Naam
 
Selnommer
 
Epos
 
"Gaan dan heen, maak dissipels van al die nasies en doop hulle in die naam van die Vader, Seun en Heilige Gees"