Ons Kerk
Dagboek & Nuus
Jeug
Naskoolse lidmate
Geestelike Groei
Versorging
Aanbidding
Getuienis
Projek Prisma
Bedieninge
Preke
Kontak Ons
Tuisblad
Verlede-Hede-Toekoms
Ligging
Leraars
Eredienste | Doop | Nagmaal
Nuwe Lidmate - Intrekkers
Belydenisskrifte | Formuliere
Kerkkantoor
Dagboek
Afkondigings
Weltenuus
WelteWoord
Peuterhoekie
Kleuterkerk
KIX Kerk
Junior Kategese
Senior Kategese
Jeuguitreike
G5 - 18 tot ??
Stof tot nadenke
Toerusting - Kursusse en Werkswinkels
Persoonlike Getuienisse
Kleingroepe
Aksie Omgee
Helpmekaar
Barnabas
Silwerhoekie
Huishulpklas
Blouhuis
Huis Erasmus
Jan Hofmeyer
Zandspruit
Noodspens
Cosmo City
Weltesemble
Koor
Band
Blommebediening
Verwelkoming
Parkering
Erediens-dienste
Elektroniese dienste
Drama aanbiedinge
MES
Mosambiek
België
Operasie Mobilisasie
Behoeftes & Voordele
Nuus
Fondsinsameling
Vrae & Antwoorde
Kerkraad
Gemeentebestuur
Beplanningskommissie
Barmhartigheid
Gestuurde Gemeentes
Eiendomskommissie
Finansiële Kommissie
Ekumeniese Eredienste
Aanbiddingskommissie
Diensbaarheidskommissie
Dagboek
Fondsinsameling
SMS Boodskap
Gebedsversoeke
Projek Prisma
Dringende hulp benodig
Kursusse
Brandpunt
Interessante skakels
JUNIOR KATEGESE
Meer oor ons...
Daar is 8:00 en 10:00 Sondagskool. Die aantal kinders wissel tussen 200 en 250. Soos die kinders inkom in die oggend, speel hulle met die speelgoed, balle, klei en boublokkies. Hulle gaan sit dan 8:00 of 10:00 op die mat en sing 'n paar liedere saam. Die graad 1's en 2's verdaag na hul klasse om die les daar te behandel. Die graad 3-6'e bly dan agter waar die dominee 'n preek saam met hulle doen. Daarna verdaag hulle ook na hul onderskeie klasse (na ongeveer 20 minute).
Daar word probeer om 'n groepleier vir elke 10 tot 15 kinders te hê. Vir die graad 1's word daar probeer om minder as 10 kinders aan 'n groepleier toe te wys.
Ouers wat nie weet waar om hulle kinders heen te neem nie kan die kinders na enige groepleier toe neem in die kleinsaal. Dié sal hulle na die administrateur toe neem wat aan hulle die nodige inligting kan verskaf.
Van die grootste probleme wat ondervind word, is dat die kinders se sang altyd sagter gedoen moet word as wat hulle sou wou hê. Van die liedere vereis dat die kinders op en af moet spring, hande klap ens...dit moet alles altyd bietjie sagter gedoen word, sodat dit nie steurend in die erediens vir die ander lidmate is nie.
Die kategeseskole en oggenddiens eindig min of meer dieselfde tyd.
Hoe kan jy help?
Ek wil graag kategese skoling aanbied vir junior leerders
Ek wil graag help met die administrasie van die junior kategese leerders
Naam
Epos
Selnommer
Kontakbesonderhede
Kontakpersoon
Tel
Sel
E-pos
Jacqueline Kemp
011-4755510
0769207834
epos
"Gaan dan heen, maak dissipels van al die nasies en doop hulle in die naam van die Vader, Seun en Heilige Gees"