Skip Navigation Links
Dagboek
Fondsinsameling
SMS Boodskap
Gebedsversoeke
Projek Prisma
Dringende hulp benodig
Kursusse
Brandpunt
Interessante skakels
 JAN HOFMEYER-GEMEENSKAPSORGSENTRUM
Meer oor ons...


Die sorgsentrum het tans 6 mense in diens wat elke dag kos maak. Mense kom van 11:30 van die straat af waar hulle by tafels kan aansit. Daar is ook ‘n kleuterskool (kamer) waar kinders van die straat af ingeneem word.

Die kleuterskool het reeds ‘n televisie en speelgoed, maar daar word gevoel dat hierdie kinders (tussen 2 en 6 jaar) werklik stimulasie en ontwikkeling nodig het om hulle skoolgereed te maak. Daar is ongeveer 10 tot 20 kinders.  Dit is nie altyd dieselfde kinders nie en hulle wissel baie.

Die aksiegroep:

  • probeer om die kinders te ontwikkel en skoolgereed te kry.  Hulle het reeds ‘n 2-uur-lange program uitgewerk het, wat dan met alle kinders behandel gaan word.
  • wil ook die geleentheid gebruik om hulle van Jesus te vertel, aangesien hierdie kinders nie weet wie Jesus is nie 
  •  wil graag deur die skoolprogram die ouers ook betrek
Hoe kan jy help?


 
Naam Epos Selnommer
     

 


Kontakbesonderhede
KontakpersoonTelSelE-pos
Marlene Snyders011-46222580827890513 epos
"Gaan dan heen, maak dissipels van al die nasies en doop hulle in die naam van die Vader, Seun en Heilige Gees"