Skip Navigation Links
Dagboek
Fondsinsameling
SMS Boodskap
Gebedsversoeke
Projek Prisma
Dringende hulp benodig
Kursusse
Brandpunt
Interessante skakels
 HUISHULPKLAS
Meer oor ons...

Die huishulpklas onderrig weekliks 'n groep huishulpe in naaldwerk
  • Bybelstudie en opvoedkundige besprekings word ook van tyd tot tyd aangebied en die klasse dien as ‘n sosiale geleentheid vir die werkers.
  • Die klasse vind om Donderdae tussen 15:00 en 16:30 in die Kleinsaal plaas.

Daar is tans ongeveer 20 nie-blanke dames wat deelneem aan die verrigtinge.  Hulle maak vir hulself klere en pak ook ander projekte aan soos krale en die maak van kaartjies.

 

Hoe kan jy help?





 
Naam Epos Selnommer
     

 


Kontakbesonderhede
KontakpersoonTelSelE-pos
Sophia Theron011-6794222  epos
Mariana Poalses011-47632980721743994 epos
"Gaan dan heen, maak dissipels van al die nasies en doop hulle in die naam van die Vader, Seun en Heilige Gees"