Ons Kerk
Dagboek & Nuus
Jeug
Naskoolse lidmate
Geestelike Groei
Versorging
Aanbidding
Getuienis
Projek Prisma
Bedieninge
Preke
Kontak Ons
Tuisblad
Verlede-Hede-Toekoms
Ligging
Leraars
Eredienste | Doop | Nagmaal
Nuwe Lidmate - Intrekkers
Belydenisskrifte | Formuliere
Kerkkantoor
Dagboek
Afkondigings
Weltenuus
WelteWoord
Peuterhoekie
Kleuterkerk
KIX Kerk
Junior Kategese
Senior Kategese
Jeuguitreike
G5 - 18 tot ??
Stof tot nadenke
Toerusting - Kursusse en Werkswinkels
Persoonlike Getuienisse
Kleingroepe
Aksie Omgee
Helpmekaar
Barnabas
Silwerhoekie
Huishulpklas
Blouhuis
Huis Erasmus
Jan Hofmeyer
Zandspruit
Noodspens
Cosmo City
Weltesemble
Koor
Band
Blommebediening
Verwelkoming
Parkering
Erediens-dienste
Elektroniese dienste
Drama aanbiedinge
MES
Mosambiek
Belgiƫ
Operasie Mobilisasie
Behoeftes & Voordele
Nuus
Fondsinsameling
Vrae & Antwoorde
Kerkraad
Gemeentebestuur
Beplanningskommissie
Barmhartigheid
Gestuurde Gemeentes
Eiendomskommissie
Finansiƫle Kommissie
Ekumeniese Eredienste
Aanbiddingskommissie
Diensbaarheidskommissie
Dagboek
Fondsinsameling
SMS Boodskap
Gebedsversoeke
Projek Prisma
Dringende hulp benodig
Kursusse
Brandpunt
Interessante skakels
HELPMEKAAR
Meer oor ons...
Wil jy graag jou produk of diens aan gemeentelede saam met die afkondigings adverteer?
Die gemeente bied 'n diens aan waar gemeentelede hul produkte en dienste aan die NG Weltevreden-gemeenskap kan adverteer.
Die advertensieblad word saam met die weeklikse afkondigings tydens eredienste uitgedeel. Advertensiekoste is nominaal en wissel afhangende van die grootte van die advertensie. Die diens is beskikbaar gestel om gemeentelede te help om hulle produkte of dienste te adverteer en om fondse te bekom om die koste van publikasie van die afkondigings te verminder. Die diens is ook beskikbaar aan ander (veral buurgemeentes) wat graag hulle aktiwiteite of funksies wil adverteer om ondersteuning te werf.
Na aanleiding van die gemeente se onlangse behoeftebepaling het die gemeente dit uitgespreek dat hulle nie ten gunste van kommersialisasie is nie. Ons wil graag uitdrukking gee aan hierdie voorkeure en gevolglik is daar besluit om nie 'n advertensiediens op die webruimte beskikbaar te stel nie.
Hoe kan jy help?
Ek wil graag 'n advertensie plaas in Helpmekaar
Naam
Epos
Selnommer
Kontakbesonderhede
Kontakpersoon
Tel
Sel
E-pos
Sonet Guy
011-4755510
0825729105
epos
"Gaan dan heen, maak dissipels van al die nasies en doop hulle in die naam van die Vader, Seun en Heilige Gees"