Die opbrengs van die 2007 Gholfdag is ook aan organisasies wat barmhartigheidswerk doen en betrokke is by gemeenskapsprojekte uitgedeel. Die besonderhede van die bevoordeldes sal geplaas word sodra dit bekom word.