Skip Navigation Links
Dagboek
Fondsinsameling
SMS Boodskap
Gebedsversoeke
Projek Prisma
Dringende hulp benodig
Kursusse
Brandpunt
Interessante skakels
 GESTUURDE GEMEENTES
Meer oor ons...
  

Gestuurde gemeentes is ‘n proses van verandering binne onsself, sodat ons dit wat ons behoort te doen, so doen dat dit iets wys van wat ons van God ontvang het. Hierdie verandering bepaal ons visie en ons gestuurheid. Hierdie gestuurheid is na al die mense van hierdie wêreld wat smag na ‘n lewende verhouding met ‘n ware God.

Alhoewel ons nie almal kan bereik nie, is ons toegespits op sekere areas om dáár ‘n verskil te maak, sowel as met al die mense met wie ons op ‘n daaglikse basis kontak maak.

Gestuurde gemeentes vorm ‘n integrale deel uit van alles wat in die gemeente plaasvind en word geskoei op die waardes van wat ons wil bereik deur die proses. Dit bepaal wat en hoe ons elke dag alles aanpak.

Hierdie kommissie bepaal op watter areas die gemeente hom moet toespits om daar 'n verskil te maak.

Hoe kan jy help?
 
Naam Epos Selnommer
     

 


 
Kontakbesonderhede
KontakpersoonTelSelE-pos
Rudie Froneman011-33313300824504488 epos
"Gaan dan heen, maak dissipels van al die nasies en doop hulle in die naam van die Vader, Seun en Heilige Gees"