|
Gebed het groot krag... |
 |
Die gebedsgroep is gemeentelede wat hulle daarvoor beywer om voorbidding te
doen vir ander. Hulle vergader elke Sondag in klaskamer 17 om voorbidding
te doen vir spesifieke persone.
Gemeentelede wie se gebede verhoor is kan Sondae 'n blommetjie op die Nagmaalstafel
plaas of 'n kers by die ingangsportaal aansteek. Dit dien as bemoediging vir
ander gemeentelede en as duidelike bewys dat God gebede verhoor en steeds wonderwerke
laat plaasvind.
Indien jy 'n behoefte het dat daar vir jou of vir iemand anders gebid word, is
jy baie welkom om jou versoek
hier te plaas.
|
|
Bid asseblief vir... |
Tannie Mary-Ann Reynecke.
 Sy is steeds ongesteld.
|
Carla van Pletzen.
 ...sy het ernstige komplikasies met haar swangerskap.
|
Tannie Irene Jobert.
 ...sy sterk aan in Olivedale na 'n operasie.
|
Tannie Bettie Swanepoel.
 ...haar suster is oorlede. Innige simpatie aan haar.
|
Ds Kobus en Linda Sandenbergh.
 ...sy swaer is oorlede na 'n stryd met kanker. Innige simpatie aan hulle.
|
Christel Nieuwenhuyzen.
 ...sy is in die hospitaal.
|
|
|
Plaas jou gebedsversoek |
Plaas jou gebedsversoek hier en laat baie ander gemeentelede en kleingroepe ook voorbidding vir jou
of iemand anders doen!
|
|
Getuienis |
As jy voel dat daar 'n wonderwerk in jou lewe gebeur het of dat die Here jou gebed
verhoor het en jy wil graag Sy genade in jou lewe met ons deel, vertel ons daarvan.
Ons wil saam met jou die Here loof vir Sy wonderlike genade!
Vertel ons asseblief daarvan!
|
|
Kontakbesonderhede van die
gebedsgroep |
| Kontakpersoon | Tel | Sel | E-pos |
| Marietjie | 011-6750563 | 0832896563 |
epos
|
|