Ons Kerk
Dagboek & Nuus
Jeug
Naskoolse lidmate
Geestelike Groei
Versorging
Aanbidding
Getuienis
Projek Prisma
Bedieninge
Preke
Kontak Ons
Tuisblad
Verlede-Hede-Toekoms
Ligging
Leraars
Eredienste | Doop | Nagmaal
Nuwe Lidmate - Intrekkers
Belydenisskrifte | Formuliere
Kerkkantoor
Dagboek
Afkondigings
Weltenuus
WelteWoord
Peuterhoekie
Kleuterkerk
KIX Kerk
Junior Kategese
Senior Kategese
Jeuguitreike
G5 - 18 tot ??
Stof tot nadenke
Toerusting - Kursusse en Werkswinkels
Persoonlike Getuienisse
Kleingroepe
Aksie Omgee
Helpmekaar
Barnabas
Silwerhoekie
Huishulpklas
Blouhuis
Huis Erasmus
Jan Hofmeyer
Zandspruit
Noodspens
Cosmo City
Weltesemble
Koor
Band
Blommebediening
Verwelkoming
Parkering
Erediens-dienste
Elektroniese dienste
Drama aanbiedinge
MES
Mosambiek
België
Operasie Mobilisasie
Behoeftes & Voordele
Nuus
Fondsinsameling
Vrae & Antwoorde
Kerkraad
Gemeentebestuur
Beplanningskommissie
Barmhartigheid
Gestuurde Gemeentes
Eiendomskommissie
Finansiële Kommissie
Ekumeniese Eredienste
Aanbiddingskommissie
Diensbaarheidskommissie
Dagboek
Fondsinsameling
SMS Boodskap
Gebedsversoeke
Projek Prisma
Dringende hulp benodig
Kursusse
Brandpunt
Interessante skakels
FONDSINSAMELINGSPROJEKTE
Daar is verskeie individue/groepe wat fondsinsamelings reël ten bate van die kerk en ter ondersteuning van kerklike aktiwiteite of aksies.
Gedurende 2007 verskeie gemeentelede onder leiding van Marietjie ongeveer 160 dosyn koeksisters gebak. Baie was op bestelling verkoop en dit wat oorgebly het te koop aangebied na die 10:00 oggenddienste by die kombuis. Kom geniet sommer 'n koppie tee terwyl jy daar is! Hier is enkele fotos van die groot projek!
Lees ook meer oor die
2007-Gholfdag.
Ten einde te verseker dat alle inligting met betrekking tot daardie fondsinsamelingspogings aan gemeentelede deurgegee word, word sulke veldtogte op die webwerf bekendgemaak en adverteer.
Indien jy graag so betrokke wil raak, gebruik die geleentheid om 'n veldtog te reël of te ondersteun.
Fondsinsamelingsveldtogte of -projekte wat binne die volgende 30 dae van stapel gestuur sal word, is die volgende:
Daar is geen fondsinsamelingsprojekte geskeduleer vir die volgende maand nie.
Hoe kan jy help?
Ek het 'n nuwe projek waarmee ek fondse vir Projek Prisma wil insamel
Ek wil graag hulp verleen met 'n bestaande fondsinsamelingsprojek
Naam
Epos
Selnommer
Kontakbesonderhede
Kontakpersoon
Tel
Sel
E-pos
Izak Coetzee
0832512880
epos
"Gaan dan heen, maak dissipels van al die nasies en doop hulle in die naam van die Vader, Seun en Heilige Gees"