Ons Kerk
Dagboek & Nuus
Jeug
Naskoolse lidmate
Geestelike Groei
Versorging
Aanbidding
Getuienis
Projek Prisma
Bedieninge
Preke
Kontak Ons
Tuisblad
Verlede-Hede-Toekoms
Ligging
Leraars
Eredienste | Doop | Nagmaal
Nuwe Lidmate - Intrekkers
Belydenisskrifte | Formuliere
Kerkkantoor
Dagboek
Afkondigings
Weltenuus
WelteWoord
Peuterhoekie
Kleuterkerk
KIX Kerk
Junior Kategese
Senior Kategese
Jeuguitreike
G5 - 18 tot ??
Stof tot nadenke
Toerusting - Kursusse en Werkswinkels
Persoonlike Getuienisse
Kleingroepe
Aksie Omgee
Helpmekaar
Barnabas
Silwerhoekie
Huishulpklas
Blouhuis
Huis Erasmus
Jan Hofmeyer
Zandspruit
Noodspens
Cosmo City
Weltesemble
Koor
Band
Blommebediening
Verwelkoming
Parkering
Erediens-dienste
Elektroniese dienste
Drama aanbiedinge
MES
Mosambiek
België
Operasie Mobilisasie
Behoeftes & Voordele
Nuus
Fondsinsameling
Vrae & Antwoorde
Kerkraad
Gemeentebestuur
Beplanningskommissie
Barmhartigheid
Gestuurde Gemeentes
Eiendomskommissie
Finansiële Kommissie
Ekumeniese Eredienste
Aanbiddingskommissie
Diensbaarheidskommissie
Dagboek
Fondsinsameling
SMS Boodskap
Gebedsversoeke
Projek Prisma
Dringende hulp benodig
Kursusse
Brandpunt
Interessante skakels
FINANSIëLE KOMMISSIE
Meer oor ons...
Die Finansiële kommissie is verantwoordelik vir die bestuur en beplanning van die gemeente se finansies. Dit sluit die begroting en fondsinsamelingsprojekte in.
‘n Finansiële agtergrond is nie ‘n voorvereiste vir lede nie – enigeen wat betrokke wil raak by die finansies van die kerk, is welkom om by hierdie kommissie aan te sluit.
Die gemeente het die afgelope finansiële jaar besondere seën ervaar. Die finansiële kommissie het soos volg begroot vir die 2006/7 finansiële jaar:
Indien die uitgawes ontleed word, is dit duidelik dat meer as 14% van die uitgawes buite die gemeente bestee word. Dit sluit aan by die visie om 'n verskil aan die wêreld te maak en ons wil graag die bedrag verhoog in die toekoms.
Volledige inligting met betrekking tot die gemeente se finansies is by die kerkkantoor beskikbaar en u is welkom om te enige tyd insae daarin te hê.
Hoe kan jy help?
Ek wil graag help met die bestuur en beplanning van die gemeente se finansies
Ek wil graag help met fondsinsamelingsprojekte
Naam
Epos
Selnommer
Kontakbesonderhede
Kontakpersoon
Tel
Sel
E-pos
André Hartzenberg
011-2941642
0836508060
epos
"Gaan dan heen, maak dissipels van al die nasies en doop hulle in die naam van die Vader, Seun en Heilige Gees"