Skip Navigation Links
Dagboek
Fondsinsameling
SMS Boodskap
Gebedsversoeke
Projek Prisma
Dringende hulp benodig
Kursusse
Brandpunt
Interessante skakels
 ELEKTRONIESE DIENSTE
Meer oor ons...
 

Gemeentelede betrokke by elektroniese dienste:

  • verskaf klank-ondersteuning tydens eredienste en ander byeenkomste
  • help met die aanbieding van beeldmateriaal deur gebruik van die digitale projektor tydens eredienste en ander byeenkomste

Ons gemeente is in die bevoorregte posisie om baie goeie elektroniese hulpmiddele tot ons beskikking te hê wat tydens eredienste gebruik kan word en is baie dankbaar daarvoor. 

Ons poog dan ook voortdurend om die elektroniese medium so doeltreffend moontlik te gebruik om in pas te bly met die veranderinge en die behoefte in die gemeente.

 

Hoe kan jy help?

 
Naam Epos Selnommer
     

 


Kontakbesonderhede
KontakpersoonTelSelE-pos
Karl Basson011-46737930832595233 epos
"Gaan dan heen, maak dissipels van al die nasies en doop hulle in die naam van die Vader, Seun en Heilige Gees"