NG Weltevreden bou sterk aan ‘n netwerk van Christelike kerke in die omgewing en
getuig saam met hulle om ‘n verskil aan die gemeenskap te maak. Daarom is ekumene
(kontak met Christene van ander kerke) vir ons baie belangrik. Ons vier dit elke
jaar
tydens ‘n groot ekumeniese diens.
|