Skip Navigation Links
Dagboek
Fondsinsameling
SMS Boodskap
Gebedsversoeke
Projek Prisma
Dringende hulp benodig
Kursusse
Brandpunt
Interessante skakels
 EIENDOMSKOMMISSIE
Meer oor ons...
 

Hierdie kommissie is verantwoordelik vir die versorging van alle eiendomme (binne en buite), kreatiwiteit rondom die geboue, versorging van die terrein en tuine, asook nuwe spasie-ontwikkelinge.

Die eiendomskommissie is baie nóú betrokke by die beplanning en uitvoering van Projek Prisma wat ten doel het om die fisiese tekort aan ruimte wat ons tans ondervind, aan te spreek en so ons gemeenskap beter te kan dien.

Hoe kan jy help?
 
Naam Epos Selnommer
     

 


Kontakbesonderhede
KontakpersoonTelSelE-pos
Gideon Visagie011-88996030825530923 epos
"Gaan dan heen, maak dissipels van al die nasies en doop hulle in die naam van die Vader, Seun en Heilige Gees"