Ons Kerk
Dagboek & Nuus
Jeug
Naskoolse lidmate
Geestelike Groei
Versorging
Aanbidding
Getuienis
Projek Prisma
Bedieninge
Preke
Kontak Ons
Tuisblad
Verlede-Hede-Toekoms
Ligging
Leraars
Eredienste | Doop | Nagmaal
Nuwe Lidmate - Intrekkers
Belydenisskrifte | Formuliere
Kerkkantoor
Dagboek
Afkondigings
Weltenuus
WelteWoord
Peuterhoekie
Kleuterkerk
KIX Kerk
Junior Kategese
Senior Kategese
Jeuguitreike
G5 - 18 tot ??
Stof tot nadenke
Toerusting - Kursusse en Werkswinkels
Persoonlike Getuienisse
Kleingroepe
Aksie Omgee
Helpmekaar
Barnabas
Silwerhoekie
Huishulpklas
Blouhuis
Huis Erasmus
Jan Hofmeyer
Zandspruit
Noodspens
Cosmo City
Weltesemble
Koor
Band
Blommebediening
Verwelkoming
Parkering
Erediens-dienste
Elektroniese dienste
Drama aanbiedinge
MES
Mosambiek
Belgiƫ
Operasie Mobilisasie
Behoeftes & Voordele
Nuus
Fondsinsameling
Vrae & Antwoorde
Kerkraad
Gemeentebestuur
Beplanningskommissie
Barmhartigheid
Gestuurde Gemeentes
Eiendomskommissie
Finansiƫle Kommissie
Ekumeniese Eredienste
Aanbiddingskommissie
Diensbaarheidskommissie
Dagboek
Fondsinsameling
SMS Boodskap
Gebedsversoeke
Projek Prisma
Dringende hulp benodig
Kursusse
Brandpunt
Interessante skakels
WEET JY OF JOU KIND DWELMVERSLAAF IS OF ENIGE VAN DIE DWELMS GEBRUIK?
Alles wat jy behoort te weet oor dwelmmisbruik (laai dit hier af)
Kennis van die probleem en betrokkenheid by jou kind bied die beste oplossing. Hieronder is 'n dokument wat daarop gemik is om aan jou al die noodsaaklike feite te bied met betrekking tot die euwel van dwelmgebruik/dwelmmisbruik.
Druk dit uit en lees dit - dit is absoluut noodsaaklik dat jy jouself op hoogte bring van die inhoud daarvan. Dit kan jou en jou gesin moontlik baie hartseer spaar as jy ingelig is en vroegtydig optree.
Die inhoud sluit die volgende in:
wat is dwelms en dwelmafhanklikheid
wat is die stappe na dwelmafhanklikheid
waarom gebruik jongmense dwelmmiddels?
waarom val tieners so maklik voor die versoeking
wenke vir ouers
die grootte en erns van dwelmverslawing
die koste van behandeling
hoe weet ek my kind is dalk betrokke by dwelmgebruik
fiesiese tekens van dwelmgebruik
"dwelmhulpmiddels" wat gebruik word
fotos en kenmerke van die vernaamste dwelmmiddels
organisasies wat kan help
inligting op webwerwe
die aanleer van waardes by die hantering van dwelmmisbruik
dwelmtoetse tuis
Alles wat jy behoort te weet oor dwelmmisbruik (laai dit hier af)
"Gaan dan heen, maak dissipels van al die nasies en doop hulle in die naam van die Vader, Seun en Heilige Gees"