Ons Kerk
Dagboek & Nuus
Jeug
Naskoolse lidmate
Geestelike Groei
Versorging
Aanbidding
Getuienis
Projek Prisma
Bedieninge
Preke
Kontak Ons
Tuisblad
Verlede-Hede-Toekoms
Ligging
Leraars
Eredienste | Doop | Nagmaal
Nuwe Lidmate - Intrekkers
Belydenisskrifte | Formuliere
Kerkkantoor
Dagboek
Afkondigings
Weltenuus
WelteWoord
Peuterhoekie
Kleuterkerk
KIX Kerk
Junior Kategese
Senior Kategese
Jeuguitreike
G5 - 18 tot ??
Stof tot nadenke
Toerusting - Kursusse en Werkswinkels
Persoonlike Getuienisse
Kleingroepe
Aksie Omgee
Helpmekaar
Barnabas
Silwerhoekie
Huishulpklas
Blouhuis
Huis Erasmus
Jan Hofmeyer
Zandspruit
Noodspens
Cosmo City
Weltesemble
Koor
Band
Blommebediening
Verwelkoming
Parkering
Erediens-dienste
Elektroniese dienste
Drama aanbiedinge
MES
Mosambiek
België
Operasie Mobilisasie
Behoeftes & Voordele
Nuus
Fondsinsameling
Vrae & Antwoorde
Kerkraad
Gemeentebestuur
Beplanningskommissie
Barmhartigheid
Gestuurde Gemeentes
Eiendomskommissie
Finansiële Kommissie
Ekumeniese Eredienste
Aanbiddingskommissie
Diensbaarheidskommissie
Dagboek
Fondsinsameling
SMS Boodskap
Gebedsversoeke
Projek Prisma
Dringende hulp benodig
Kursusse
Brandpunt
Interessante skakels
COSMO CITY
Meer oor ons...
Die Kerkraad het by hul vergadering op 27 Oktober 2005 goedgekeur dat die gemeente betrokke bly by dié projek en dat NG Weltevreden as “moeder” kan dien vir ‘n satellietgemeente by Cosmo City.
Die grond is reeds deur die ring aangekoop. Die Lotto het in Mei 2006 fondse vir die Christelike Maatskaplike Raad goedgekeur. Die eiendom beslaan 4000 vierkante meter en is verbeter met 'n klein kerkgeboutjie. ‘n Predikant sal eers beroep word nadat die gemeenskap gevestig is. Fontainebleau-gemeente sal vir br. Josh Nyati, wat binnekort aftree, beskikbaar stel tot ‘n beroep uitgebring is.
Daar word tans met verskeie gemeentes samesprekinge gevoer om die rol van elkeen te bepaal.
Ons gemeente is tans aktief betrokke by die "Diana Tsiamo Nursery School".
Hoe kan jy help?
Ek wil graag betrokke raak by die bedieninge by Cosmo City
Naam
Epos
Selnommer
Kontakbesonderhede
Kontakpersoon
Tel
Sel
E-pos
Ds Kobus Sandenbergh
011-4751474
0824511671
epos
"Gaan dan heen, maak dissipels van al die nasies en doop hulle in die naam van die Vader, Seun en Heilige Gees"