|
Meer oor brandpunt... |
Tydens
brandpuntaande word kenners of spesialiste uitgenooi om belangstellendes
by ons kerk toe te spreek.
Ruim geleentheid word gegun om vrae aan dié kenners te stel.
Die sake wat bespreek word is aktuele sake van die dag wat die kerk raak of wat
reflekteer op ons siening oor die kerk. Besprekings word baie goed bygewoon.
Almal is welkom en daar is geen koste aan verbonde nie.
|
|
BINNEKORT... |
| Daar is nie binnekort enige besprekingspunte nie... |
Lees hier meer oor
Direkteur Piet Byleveld
en oor
dwelmmisbruik
|
|
ARGIEWE |
| Spreker | Datum | Tema | MP3 |
| Chris Fismer | 12-March-2008 | Dobbel |
.mp3
|
| Direkteur Piet Byleveld | 24-October-2007 | "Tieners, dwelms en misdaad..." |
.mp3
|
| Johan Coetzee | 12-September-2007 | Die ontstaan van die Bybel |
.mp3
|
| Frans Ludeke | 14-March-2007 | Hoe hanteer ek terugslae? |
.mp3
|
| George Fivaz | 01-November-2006 | Breër perspektief oor misdaad in SA |
.mp3
|
| Dr Jan van der Walt | 10-September-2006 | Die Apokriewe Boeke en die Bybel |
.mp3
|
|
|
Kontakbesonderhede |
| Kontakpersoon | Tel | Sel | E-pos |
| Ds Hettie van Niekerk | 011-4758599 | 0832456833 |
epos
|
|