Skip Navigation Links
Dagboek
Fondsinsameling
SMS Boodskap
Gebedsversoeke
Projek Prisma
Dringende hulp benodig
Kursusse
Brandpunt
Interessante skakels
 BARNABAS-DIENSAKSIE
Meer oor ons...

Die Barnabas-diensaksie:

  • staan mense by in swaarkry, hartseer en verlies deur besoeke, oproepe en bemoediging;
  • verleen praktiese hulp waar nodig, byvoorbeeld maaltye, vervoer en tuisversorging;
  • doen hospitaalbesoeke en huisbesoeke;
  • bied 'n ondersteuningsgroep vir mammas met babas en kleuters;
  • verskaf leesmateriaal op 'n uitleenbasis waar daar 'n behoefte daarna is
  • verskaf ondersteuning aan lidmate wat hul werk verloor het;
  • stuur sms-boodskappe van bemoediging aan lidmate wat 'n krisis beleef.

Daar is elke week ‘n lid van die Barnabasgroep aan diens wat die gemeente se bedieningspan bystaan om uit te reik na lidmate in nood.

GETUIENIS VAN GEMEENTELEDE:

"Baie dankie aan die Barnabasgroep vir al die gebede, oproepe, & sms’e tydens my operasie. Ook vir die rondry na die tyd. Ek waardeer dit."   [Sarnia Slabbert]

"Baie dankie aan die Barnabasgroep en leraars vir gebede, besoeke & sms’e met my pa se afsterwe. Mag julle geseën word in jul werk."   [Annatjie Coetzee]

 

Hoe kan jy help?









 
Naam Epos Selnommer
     

 

 
Kontakbesonderhede
KontakpersoonTelSelE-pos
Erika Steyn011-79357900828559100 epos
"Gaan dan heen, maak dissipels van al die nasies en doop hulle in die naam van die Vader, Seun en Heilige Gees"