Skip Navigation Links
Dagboek
Fondsinsameling
SMS Boodskap
Gebedsversoeke
Projek Prisma
Dringende hulp benodig
Kursusse
Brandpunt
Interessante skakels
Ons beveel aan:
HyperLink
 LERAARS

   Dss. Hansie Breedt, Hettie van Niekerk, Kobus Sandenberg & Dr Nelus Niemandt. Foto Regs: Dr Willem Saunderson (pastorale hulp)
  
Leraars van NG Gemeente Weltevreden wat hulle roeping vier!
Ds. Hansie Breedt
(Jeugleraar)
Corneliusstraat 1140
Weltevredenpark
Tel: 011-4750475
Sel: 082-455-5035
epos
Ds. Hettie van Niekerk
(Jeugleraar)
Redwood 38
Corneliusstraat
Weltevredenpark
Tel: 011-4758599
Sel: 083-254-6833
epos
Lees meer oor haar VSA toer in 2007!

Ds. Kobus Sandenbergh
Corneliusstraat 1140
Weltevredenpark
Tel: 011-4751474
Sel: 082-451-1671
epos
Kobus was op 9 Maart 2007 al 20 jaar by ons gemeente betrokke! Hier is enkele fotos: as student, toe hy pas by ons gemeente aangesluit het en daarna .

Dr. Nelus Niemandt
Corneliusstraat 1140
Weltevredenpark
Tel: 011-4756811
Sel: 082-451-1670
epos
Nelus was op 20 Junie 2007 al 20 jaar by ons gemeente! Nelus het in 2007 'n beroep as dosent in Godsdiens- en Sendingwetenskappe aan die Teologiese Fakulteit van die Universiteit van Pretoria aanvaar en is vanaf Oktober 2007 deeltyds by ons gemeente betrokke. Hy is ook by die Algemene Sinode se 2007 jaarvergadering verkies tot Assessor.

Dr Willem Saunderson (Pastorale Hulp)
Roodepoort
Sel: 083-657-9828
E-pos: sal binnekort beskikbaar wees
 
"Gaan dan heen, maak dissipels van al die nasies en doop hulle in die naam van die Vader, Seun en Heilige Gees"