Ons Kerk
Dagboek & Nuus
Jeug
Naskoolse lidmate
Geestelike Groei
Versorging
Aanbidding
Getuienis
Projek Prisma
Bedieninge
Preke
Kontak Ons
Tuisblad
Verlede-Hede-Toekoms
Ligging
Leraars
Eredienste | Doop | Nagmaal
Nuwe Lidmate - Intrekkers
Belydenisskrifte | Formuliere
Kerkkantoor
Dagboek
Afkondigings
Weltenuus
WelteWoord
Peuterhoekie
Kleuterkerk
KIX Kerk
Junior Kategese
Senior Kategese
Jeuguitreike
G5 - 18 tot ??
Stof tot nadenke
Toerusting - Kursusse en Werkswinkels
Persoonlike Getuienisse
Kleingroepe
Aksie Omgee
Helpmekaar
Barnabas
Silwerhoekie
Huishulpklas
Blouhuis
Huis Erasmus
Jan Hofmeyer
Zandspruit
Noodspens
Cosmo City
Weltesemble
Koor
Band
Blommebediening
Verwelkoming
Parkering
Erediens-dienste
Elektroniese dienste
Drama aanbiedinge
MES
Mosambiek
België
Operasie Mobilisasie
Behoeftes & Voordele
Nuus
Fondsinsameling
Vrae & Antwoorde
Kerkraad
Gemeentebestuur
Beplanningskommissie
Barmhartigheid
Gestuurde Gemeentes
Eiendomskommissie
Finansiële Kommissie
Ekumeniese Eredienste
Aanbiddingskommissie
Diensbaarheidskommissie
Dagboek
Fondsinsameling
SMS Boodskap
Gebedsversoeke
Projek Prisma
Dringende hulp benodig
Kursusse
Brandpunt
Interessante skakels
DIENSBAARHEIDSKOMMISSIE
Meer oor ons...
Die Diensbaarheidskommissie is ‘n bediening wat spesiaal op vroue fokus. Die Diensbaarheidskommissie hanteer ook die volgende gasvryheidsake:
Ontvang van gaste/lidmate tydens Nuwe Lidmate - Intrekkers-byeenkomste;
Ontvang van gaste tydens funksies;
Tafels dek en voorbereiding van lokale vir funksies;
Voorbereiding van geregte en eetgoed tuis vir funksies;
Hulp met koördinering en voorbereiding vir funksies by die kerk;
Opruim en opwas;
Hulp met koeksisters bak;
Maak van toebroodjies vir begrafnisse; en
Tee skink tydens begrafnisse
Hoe kan jy help?
Ek wil help om gaste of lidmate tydens nuwe lidmaat-byeenkomste te verwelkom
Ek wil help om gaste tydens funksies te ontvang
Ek wil graag help om tafels te dek en lokale voor te berei vir funksies
Ek wil graag geregte en eetgoed tuis voorberei vir funksies
Ek wil help met die koördinering en voorbereiding van funksies vir die kerk
Ek sal help met opwas en opruiming
Ek wil help om koeksisters te bak
Ek wil help om toebroodjies te maak en tee te skink tydens begrafnisse
Naam
Epos
Selnommer
Kontakbesonderhede
Kontakpersoon
Tel
Sel
E-pos
Linda Sandenbergh
011-4755510
epos
"Gaan dan heen, maak dissipels van al die nasies en doop hulle in die naam van die Vader, Seun en Heilige Gees"